Ned Delaney
Full names: Edward Thomas Anthony
Date of birth: 12 Jun 1892
Schools: CBC, Kimberley Kimberley Boys' High
Springbok no: 145
Springbok debut province: Griquas
Deceased
Test summary: No Tests


DELANEY, Edward, is nog 'n voorspeler van Kimberley en Griekwaland-Wes wat ons springbok kleure op die rugbytoer in 1912/13 teen Brittanje gedra bet. Toe was hy pas 20 jaar oud.

Hy is in 1892 te Kimberley gebore waar hy aan die Christian Brothers College skoolonderrig ontvang het.

BRONNE:
CRAVEN, D. H.:: (i) Springbok-annale (Rugby) 1889-1964
(ii) Mededelings.

- Uit Pretoriana: Rugby Springbokke na wie straatname in Danville, Pretoria, vernoem is