Flip Geel
Full names: Philippus Johannes
Date of birth: 7 Feb 1914
Place of birth: Boshof
School: Christiana
Springbok no: 282
Springbok debut province: Orange Free State
Physical: 1.89m, 106.6kg
Date of death: 12 Jun 1971 (Age 57)
Test summary: Tests: 1 Tries: 0
Only test: 3 Sep 1949 Age 35 - Lock against New Zealand at Kingsmead, Durban
Test history:
DateAgePositionOpponentVenueResultScoreProvince
03 Sep 1949 35Lock New Zealand Kingsmead, Durban Win: 9-3  OFS

Sketch in 1948

P. J. (FLIP) GEEL is geen onbekende in Noord-Transvaal nie. Gebore in Boshof is hy tans 33 jaar oud, weeg 235 pond en is ses voet twee duim lank. Hy het op skool in Christiana die liefde vir rugby ontwikkel en was lid van die Wes-Transvaalse Sub-uniespan op 17-jarige leeftyd. In 1934/35 het hy die Griekwas-trui gedra en in 1936 het hy vir Noord teen Suid in die proefwedstryd gespeel. Die volgende jaar het hy twee wedstryde vir Transvaal gespeel en toe het hy wortel geskiet in Noord-Transvaal se span, wat hy ook gelei het totdat hy na die Vrystaat in 1948 verhuis het. In laasgenoemde jaar was hy kaptein van O.V.S.