Fanie Cronjé
Full names: Stephanus Nicolaas
Date of birth: 24 Apr 1886
Place of birth: Klerksdorp
School: St Andrews, Grahamstown
Springbok no: 144
Springbok debut province: Lions
Deceased
Test summary: No Tests


Cronje Straat: G.J. van Eck.

CRONJE, Stephanus Nicolaas, verteenwoordig Transvaal in die springboktoerspan teen Brittanje in 1912.

Hy is op 24 April 1886 te Klerksdorp gebore, en besoek die St. Andrews College, Grahamstad, en die Oxford University. Later praktiseer hy as prokureur.

BRON:
Mededeling deur dr. Danie Craven.

- Uit Pretoriana: Rugby Springbokke na wie straatname in Danville, Pretoria, vernoem is