Lourens Venter
Full names: Sybrand Lourens
Date of birth: 25 Jun 1976
Place of birth: Kuruman
School: Kalahari
Springbok no: 672
Springbok debut province: Griquas
Current age: 48
Test summary: No Tests


Lourens Venter: Suparugby

Vier Springbokwedstryde, 4 drieë;
Opkomende Bokke 1 wedstryd, 1 drie;
Cats, drie wedstryde, 1 drie;
Luiperds, twee wedstryde, 1 drie;
Griekwas, 56 wedstryde, 29 drieë.

Dit is in kort ‘n opsomming van Kuruman se Springbok-sneller Lourens Venter. Die oud-leerling van die Kalahari Hoërskool het in 1998 saam met die Bokke getoer. Uit sy statistiek kan afgelei word dat die oud-Griekwa die pad doellyn toe geken het.

En eenkeer ‘n inwoner van Kuruman, altyd ‘n inwoner van Kuruman.