Hoppie van Jaarsveld
Full names: Christoffel Jacobus
Date of birth: 21 Feb 1917
Place of birth: Bloemhof
School: Wolmaransstad
Springbok no: 272
Springbok debut province: Transvaal
Date of death: 8 Dec 1980 (Age 63)
Test summary: Tests: 1 Tries: 0
Only test: 16 Jul 1949 Age 32 - Loose-head Prop against New Zealand at Newlands, Cape Town
Tours
Test history:
DateAgePositionOpponentVenueResultScoreProvince
16 Jul 1949 32Loose-head Prop New Zealand Newlands, Cape Town Win: 15-11  Tvl

Van Jaarsveld Street: G.J. van Eck.

VAN JAARSVELD, Christoffel Jacobus (bygenaam "Hoppie") het in 1949 sy springbokkleure teen die toerspan van die All Blacks alhier gedra. Rugby wat "Hoppie" op 17 jarige leeftyd begin speel het, is ook deur hom beoefen wyl hy in diens was by die Simmer & Jack myn in Johannesburg en by 'n Ingeniersfirma aan die Wesrand.

In 1953 het hy sy rugbyskoene vir goed weggebere.

Provinsiale rugby het hy vir Transvaal gespeel.

Op Bloemhof waar hy gebore is (op 21 Februarie 1917), het sy skoolloopbaan begin en is later op Wolmaransstad voortgesit.

Tans is hy nog werksaam en woonagtig Krugersdorp, alwaar hy in 1940 met 'n nooi Coetzee getroud is. Hulle het nie kinders nie.

BRON:
Persoonlike telefoongesprek op 19 Januarie 1971

- Uit Pretoriana: Rugby Springbokke na wie straatname in Danville, Pretoria, vernoem is