Mannetjies Michau
Full names: Johannes Petrus
Date of birth: 6 Oct 1900
Place of birth: Cradock
Schools: Paul Roos Gymnasium Cradock
Springbok no: 162
Springbok debut province: Western Province
Physical: 1.78m, 77.1kg
Date of death: 22 May 1960 (Age 59)
Test summary: Tests: 3 Tries: 0
First Test: 13 Aug 1921 Age 20 - Flyhalf against New Zealand at Carisbrook, Dunedin
Last Test: 17 Sep 1921 Age 20 - Scrumhalf against New Zealand at Athletic Park, Wellington
Test history:
DateAgePositionOpponentVenueResultScoreProvince
13 Aug 1921 20Flyhalf New Zealand Carisbrook, Dunedin Lose: 5-13  WP
27 Aug 1921 20Scrumhalf New Zealand Eden Park, Auckland Win: 9-5  WP
17 Sep 1921 20Scrumhalf New Zealand Athletic Park, Wellington Draw: 0-0  WP

Michau straat: G.J. van Eck.

MICHAU, J. P. ("Mannetjies") en J. M. ("Baby") Michau was albei lede van die 1921 Springbokspan na Nieu-Seeland - "Mannetjies" (Stellenbosch en W.P.) was toe 20 en "Baby" (Tvl.) 30 jaar oud.

". . . the two Michaus are also closely related . . . 'Baby' is the giant of this 1921 team - he is the heaviest man who has ever played for S.A., weighing 245lb. and standing 6ft. 4½in. in his boots - therefore the heaviest and tallest forward ever to play for our country." Hy was 'n gedugte voorspeler en in 1924 kaptein van die span van die Witwatersrand wat die Britte op Woensdag, 20 Augustus op Johannesburg met 10: 6 geklop het. (By hierdie wedstryd was A. S. ("Saturday") Knight die skeidsregter. )

In die 1921-Springbokspan was daar tien Maties en Oud-Maties, soos o.a. Mannetjies Michau, Nic du Plessis, ens . . . "Mannetjies Michau self is ook deur Oubaas Mark uitgesoek. Hy skryf: "Toe ek van Cradock af op Stellenbosch kom, was ek nog maar rou gewees en het nie juis geweet waar om te speel nie. Met die eerste oefening het Baas Mark my geroep en gesê ek moet skrumskakel speel en geen anderplek nie. Vir die res van my loopbaan moes ek teen wil en dank skrumskakel spee!.

Maar toe hy Mannetjies ontdek het, moes hy hom nog "maak" . . . hy moes vir lang tye die bal tussen die mure van die ou pawiljoen heen en weer skiet . . ."

Albei die Michau's is afkomstig van Cradock waar hulle ook skoolgegaan het. Albei het boer geword. "Mannetjies" het ook aan die Victoriakollege, Stellenbosch gestudeer. Hy is op 6 Oktober 1901 gebore.

BRONNE:
(1) CRAVEN, Danie: Springboks Down the Years.
(2) CRAVEN, dr. D. Ouhaas Mark.
(3) CRAVEN, D. H.: Springbok-annale (Rughy) 1889-1964.

- Uit Pretoriana: Rugby Springbokke na wie straatname in Danville, Pretoria, vernoem is