HEPBURN, Thomas Edward Carter (Tom) het in 1896 vir Suid-Afrika teen die Britte hier te lande rugbyroem verwerf. By die 4de toets (op 5 September, te Nuweland) het hy vleuel gespeel.
"And so on September 5 at Newlands, South Africa took the field against the powerful British team in an effort to beat them at least once. And win they did! The whole country is jubilant. Larard, who scored the try, and Hepburn, who added the major points, get a little extra praise. In short all were heroes. The victory will go down in history."
Tom Hepburn is op 29 Maart 1881 te Kaapstad gebore waar hy aan die destydse S.A.C.S. onderwys ontvang het. Hy is op 2 September 1937 oorlede.
BRON:
DANIE CRAVEN: Springboks Down the Years.
- Uit Pretoriana: Rugby Springbokke na wie straatname in Danville, Pretoria, vernoem is