Ballie Wahl
Full names: Johannes Joubert
Date of birth: 10 Jul 1920
Place of birth: Paarl
Schools: Hottentots-Holland Paul Roos Gymnasium
Springbok no: 269
Springbok debut province: Western Province
Physical: 1.86m, 85.7kg
Date of death: 25 Jun 1978 (Age 57)
Test summary: Tests: 1 Tries: 0
Only test: 16 Jul 1949 Age 29 - Scrumhalf against New Zealand at Newlands, Cape Town
Tours
Test history:
DateAgePositionOpponentVenueResultScoreProvince
16 Jul 1949 29Scrumhalf New Zealand Newlands, Cape Town Win: 15-11  WP

Skets in "The Footballer 1947": .

Was in die W.P. as die volgende Springbok-skrumskakel beskou. Besonder groot en sterk vir 'n skrumskakel. Vernaamste kenmerk die geweldige aangeƫ wat hy uitslinger. Kan ook baie ver skop en breek soms gevaarlik. Wahl is 26 jaar oud en het sy skoolopleiding aan die Paarlse Gimnasium ontvang.

Sy vader was inspekteur van skole, met die gevolg dat Ballie as seun in verskeie dele van die land skoolgegaan het. Later het hy aan die Universiteit van Stellenbosch studeer en vir die Maties se senior span gespeel. Van Stellenbosch is hy na die Paarl, vir wie hy reeds drie seisoene speel.